Startseite > Begriffe > Afrikaans (AF) > Happy Meal

Happy Meal

Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n keuse tussen 'n hamburger of hoenderklonte, 'n koeldrank, 'n porsie aartappelskyfies en 'n klein speelding. Appelsnytjies kan ook deesdae as 'n plaasvervanger vir skyfies gekies word.

In November 2010 het San Fransisco in Kalifornië die eerste stad geword om voorlopige goedkeuring te gee dat speelgoed verban word om in Happy Meals (en ander soortgelyke kitskosse vir kinders) ingevoeg word indien die maaltyd nie aan 'n sekere voedingstandard voldoen het nie wat die voorsiening van vrugte en groente insluit.

0
Zu "Mein Glossar" hinzufügen

Was möchtest du sagen?

Du musst dich anmelden, um an Diskussionen teilzunehmen.

Begriffe aus den Nachrichten

Ausgewählte Begriffe

Karin Stelzmann
  • 0

    Begriffe

  • 0

    Glossare

  • 0

    Beobachter

ryokan

'n Ryokan is 'n tipe van tradisionele Japannese herberg wat in die Edo tydperk (1603-1868)ontstaan het, toe sodanige herberge reisigers langs ...