Startseite > Begriffe > Afrikaans (AF) > Klier

Klier

Enigeen van 'n verskeidenheid organe in die menslike en dierlike liggaam, wat kan bestaan uit 'n enkele sel, geleë in die epiteel van byvoorbeeld 'n derm- of luggangslymvlies en embrionaal uit dié epiteel ontstaan, of uit 'n groep of groepe selle ingestulp in die epiteel, en wat onder die reëlende werking van die outonome senustelsel deur middel van 'n net van haarvate selektief sekere stowwe uit die bloed opneem, dit verwerk of versamel en vervolgens as bepaalde stof (sekreet) afgee, òf deur dit ten behoewe van die liggaam of die instandhouding van die soort direk in die bloedstroom of via 'n afvoerbuis aan 'n buite- of binnevlak van die liggaam af te skei (sekreteer) òf deur dit as nutteloos of skadelik vir die liggaam na buite uit te skei (ekskreteer).

0
  • Wortart: Nomen
  • Synonym(e)
  • Blossary
  • Branche/Gebiet Biologie
  • Kategorie Anatomie
  • Company:
  • Produkt
  • Akronym-Abkürzung:
Zu "Mein Glossar" hinzufügen

Was möchtest du sagen?

Du musst dich anmelden, um an Diskussionen teilzunehmen.

Begriffe aus den Nachrichten

Ausgewählte Begriffe

Handre Stoman
  • 0

    Begriffe

  • 0

    Glossare

  • 0

    Beobachter

Branche/Gebiet Anatomie Kategorie

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

Benutzer

Glossare mit Abbildungen

Zombie

Kategorie: Bildung   3 6 Begriffe

Harry Potter Spells

Kategorie: Entertainment   1 20 Begriffe