Home > Blossary: Blogs
Different types of blogs and bloggers - which are you?

Category: Literature

51 Terms

Created by: Robert Derbyshire

Number of Blossarys: 4

My Terms
Collected Terms

'n Mening wat so aanhoudend en hardnekkig op 'n blog uitgespreek word dat dit die mense siek maak.

Domain: Internet; Category: Social media

Die intelligentsia op die blogosfeer; die intelligentse, bekendste asook die leesbloggers.

Domain: Internet; Category: Social media

'n Visuele kaart wat die veelvoudige skakels tussen blogs en bloggers verteenwoordig.

Domain: Internet; Category: Social media

'n Sterk afstoting om 'n blog-inskrywing op 'n spesifieke dag te doen.

Domain: Internet; Category: Social media

Normaalweg blogs met die gesig na buite wat deur korporatiewe bemarkingsdepartemente bedryf word om met kliënte en kollegas te kommunikeer, maar dit kan ook blogs wees wat oor besigheidsaangeleenthede ...

Domain: Internet; Category: Social media

'n Geregtelike blog wat geskryf is deur prokureurs of diegene wat in regskundige sake geïnteresseerd is.

Domain: Internet; Category: Social media

Om via jou blog vir informasie of geld te smeek. 'n Verwante term is "blegger".

Domain: Internet; Category: Social media

Member comments


( You can type up to 200 characters )

Post  
Other Literature Blossarys

Re-criada por Neil Gaiman em 1989, a premiada ...

Category: Literature

By: AraboniNatalia

O glossário apresenta termos relacionados a ...

Category: Literature

By: TaynaSiecola

Nagelneu Laptop-Batterie, Laptop Akku online shop ...

Category: Literature

By: bildschirm

John Grisham's Top 10 Books for your book ...

Category: Literature

By: weavingthoughts