Home > Blossary: Blogs
Different types of blogs and bloggers - which are you?

Category: Literature

51 Terms

Created by: Robert Derbyshire

Number of Blossarys: 4

My Terms
Collected Terms

'n Akroniem wat in aanlyn-korrespondensie gebruik word waar enige woorde wat gekommunikeer word nie op die ander pesoon se blog gepos moet word nie.

Domain: Internet; Category: Social media

Om bewustelik 'n paar woorde uit 'n aanhaling te los om 'n aanval op die aangehaalde persoon te loods.

Domain: Internet; Category: Social media

Andersins bekend as ou media. Staan bekend as gedrukte papier: koerante en tydskrifte.

Domain: Internet; Category: Social media

'n Blogleser wat kommentaar in die kommentaar-afdeling pos.

Domain: Internet; Category: Social media

'n Besigheidsblog wat geskep is om die maatskappy se sienswyse ten opsigte van 'n openbare verhoudinge-krisis oor te dra.

Domain: Internet; Category: Social media

Sigbare html of ander kodering op 'n bladsy, te wyte aan foutiewe kodering.

Domain: Internet; Category: Social media

Nie-verbandhoudende kommersiële opmerkings wat op 'n blog se kommentaarafdeling gemaak is en normaalweg skakels bevat. Die kommentaar kan wel onskadelik wees, maar bevat skakels tot twyfelagtige ...

Domain: Internet; Category: Social media

Member comments


( You can type up to 200 characters )

Post  
Other Literature Blossarys

Re-criada por Neil Gaiman em 1989, a premiada ...

Category: Literature

By: AraboniNatalia

O glossário apresenta termos relacionados a ...

Category: Literature

By: TaynaSiecola

Nagelneu Laptop-Batterie, Laptop Akku online shop ...

Category: Literature

By: bildschirm

John Grisham's Top 10 Books for your book ...

Category: Literature

By: weavingthoughts