Startseite > Begriffe > Afrikaans (AF) > Zoosadisme

Zoosadisme

Zoosadisme is 'n term geskep deur Ernest Borneman wat verwys na genot wat as gevolg van dieremishandeling verkry word. Zoosadisme is deel van die Macdonald triad, 'n stel van drie gedragsoorte wat sosiopatiese gedrag voorafgaan. Die verbintenis tussen saditiese handelinge met diere en sadistiese praktyke met mense of wellusmoorde is oor die algemeen deeglik nagevors. 'n Studie toon dat 36% van seksuele moordenaars aangedui het dat hulle diere tydens hul kinderjare misbruik het, terwyl 46% van hulle aanvoer dat hulle diere gedurende adolessensie misbruik het.

0
Zu "Mein Glossar" hinzufügen

Was möchtest du sagen?

Du musst dich anmelden, um an Diskussionen teilzunehmen.

Begriffe aus den Nachrichten

Ausgewählte Begriffe

Benutzer

Glossare mit Abbildungen

Paintings by Hieronymus Bosch

Kategorie: Arts   1 20 Begriffe

Aggressive sharks

Kategorie: Tiere   5 5 Begriffe